Danelle Steyn |
Thanks to all the C2C team; it was a wonderful time, something I will never forget.
Thanks for a memorable week
It was not always easy, but we did it.
And thanks to our Heavenly Father, He made sure we arrived safely at our destination and ensuring we have the necessary power to do so.
Thanks for a memorable week
It was not always easy, but we did it.
And thanks to our Heavenly Father, He made sure we arrived safely at our destination and ensuring we have the necessary power to do so.
Dankie vir n onvergeetlike week
Dit was nie altyd maklik nie,maar ons het dit gedoen.
En dankie aan ons Hemelse Vader,hy het gesorg dat ons veilig anderkant aankom,en het ons elke dag die nodige krag gegee om dit te doen.
WA van Niekerk |
Soveel mense
vra:
Hoe was
die trip? Was dit
moeilik? Het julle
swaar gekry?
Al wat ek
elke keer eerste sê is “Daai was taai”
Seker omdat
die word taai vir my n nuwe betekenis gekry het in 5 dae. Ek wil vir elkeen
dankie se vir al die lag, die trane en die seer op en af van die fiets af. Die
C2C span saam met die crew het my geleer wat is taai. Crew dankie vir al julle
moeite met die pitstop en die kos, dit was elke keer lekker en baie fun.
Pieta
dankie vir jou wat die trip op die been gebring het, saam met almal wat iets
geborg of geskenk het dit sou nie moontlik wees sonder julle nie.
Lizca
dankie vir al die foto’s dit is baie mooi en elkeen vertel sy eie storie.
Laaste en
die mees belngrikste ons vader, dankie dat U vir ons behoed en bewaar het deur
al 13 weke.
C2C span
saam met die grew dit was ‘n voorreg om deel te gewees het van die trip.
Groete
Stronkie
JC Folscher |
SF du Toit |
Jaco Theunisen |
Marais de Jager |
Wie sou kon dink dat vyf en twintig verskillende mense met soveel uiteenlopende persoonlikhede saam 960 km kon oorleef? Dit wys jou net…as jy dit kan droom, kan jy dit doen.
So was die gevoel tussen die nuutgevonde vriende van die Cannon-2-Cape fietstoer. Ou bande is versterk en nuwes gesmee…
So het die harde oefening op een Saterdag in die vroee oggendure afgeskop. Drie na vier maande se intense oefening kon ons nie naastenby voorberei vir die groot uitdaging wat ons aangepak het nie…maar keer op keer het omstandighede aan ons bewys: waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg.
Ons het met groot afwagting, onsekerheid en baie senuweeagtigheid op Maandag, 6 Augustus vanaf Roepersfontein pakstoor weggespring op ons 5-dag ekspedisie. Min het ons geweet van die uitdagings waarmee die omgewing ons sou konfronteer. Van sterk winde, mistoestande, baie erge koue en baie kritiek van buite kringe…het ons weereens net geleer: as jy dit kan droom, kan jy dit doen.
Groot was die vreugde en oorwinning op ons laaste dag toe ons die “wen streep”/ lint te Lourensford oorgesteek het. Trane het vrylik geloop…maar van dankbaarheid vir ‘n veilige aankoms by ons bestemming…maar ook vir die genade gawe om hierdie ekspedisie ten bate van KANSA 2012 te kon voltooi.
Tesame met so ‘n groep mense is daar altyd sports ter sprake. Byvoorbeeld, die term “kanaal 9” het nuwe betekenis aan die konsep van privaat sake bespreek, gegee. Moeilike bulte is na ons mening herdoop na nuwer, meer gepaste name…met “trap, trek en hang bietjie terug”as ons mantra, het die geduld aansienlik langer gehou.
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om ‘n ieder en ‘n elk te bedank vir die woorde van aanmoediging, volgehoue ondersteuning en getroue belangstelling. En ook vir Tannie Salie van die apteek vir haar bemoedigende woorde van wysheid oor ons “tracker” en wa.
Na vele kilometers en baie tyd om te dink op die pad…besef ek vandag dat wanneer jy jou hart op ‘n doelwit plaas en die nodige harde werk insit…jy tot enige iets in staat is. My droom…my inspirasie.
Mag ons sukses verhaal ander motiveer en inspirer tot hoer hoogtes.
Baie groete
Wit sluiper
Marais de Jager
Adriaan Kotze |
Adriaan Pearson |
Ansisca Kotze |
Nobody could have prepared me for what I went through... I have at times thought "Now I'm finished!" Then I remembered Gawie's words: "There are children who love to cycle, but cannot, because of their terminal illness", get down to it again and I get new strength for the road ahead.
The team with whom I rode, was a srong supporting pillar. If I thought I was suffering, then I just looked around me and saw that I was not the only one. You are the best ... and I will always be proud to say: "I belong to the Kanoneiland Cycling Club". Thank you all for a memorable week. This is something I will remnember for the rest of my life. Thanks also to the "Crew" members: always ready with the food, the plasters, the painkillers and a hug here and there. For Turkie and Adoons who always rode with patience and carrying bags without complaining. To all my "pushers" up the hills! Without you I do not think I would have made it .. to my husband, Adrian, who occasionally asked whether I was "okay", it was a privilege to do something like this with you. And lastly to my Heavenly Father: "Thank God, I can be healthy and can use my body, to be able to approach what others can not. Thank You for being with us every kilometer. That You watched over us, kept us safe. And many thanks for friends .... I'm really fortunate! "
I never thought I would ever say, but I look forward to next year's Cannon-to-Cape
The team with whom I rode, was a srong supporting pillar. If I thought I was suffering, then I just looked around me and saw that I was not the only one. You are the best ... and I will always be proud to say: "I belong to the Kanoneiland Cycling Club". Thank you all for a memorable week. This is something I will remnember for the rest of my life. Thanks also to the "Crew" members: always ready with the food, the plasters, the painkillers and a hug here and there. For Turkie and Adoons who always rode with patience and carrying bags without complaining. To all my "pushers" up the hills! Without you I do not think I would have made it .. to my husband, Adrian, who occasionally asked whether I was "okay", it was a privilege to do something like this with you. And lastly to my Heavenly Father: "Thank God, I can be healthy and can use my body, to be able to approach what others can not. Thank You for being with us every kilometer. That You watched over us, kept us safe. And many thanks for friends .... I'm really fortunate! "
I never thought I would ever say, but I look forward to next year's Cannon-to-Cape
Niemand kon my voorberei op dit waardeur ek is nie …. ek het 'n
paar maal gedink "Nou is ek klaar!" , dan onthou ek weer Gawie se
woorde: "daar is kinders wat baie graag wil fietsry, maar wat nie
kan nie, as gevolg van hul terminale siekte", dan gaan ek maar weer aan en
kry ek nuwe krag vir die pad wat voorle.
Die span saam met wie ek gery het, was ook 'n groot steunpilaar.
As ek gedink het ek kry swaar, dan het ek net rondom my gekyk en gesien dat ek
nie al een is nie. Julle is die beste … en ek sal altyd trots wees om te
se: "Ek behoort aan die Kanoneiland Fietsry Klub" .
Baie dankie aan almal vir 'n onvergeetlike week. Dit is iets wat ek vir
die res van my lewe sal onthou. Dankie ook aan die "Crew"
Members wat elke keer reggestaan het met die eetgoed, die pleisters, die
pynpille en 'n drukkie hier en daar. Vir Turkie en Adoons wat heeltyd
geduldig saamgery het en sakke aangedra het, sonder om te kla. Aan
al my "stoters" by die bulte ! Sonder julle dink ek ook nie sou
ek dit gemaak het nie …. Vir my man, Adriaan, wat darem so nou en dan
gevra het of ek "okay" is, wat 'n voorreg om so iets saam met jou te
kon doen …. en dan laastens aan my Hemelse Vader: "Dankie
Here, dat ek gesond kan wees, en dat ek my liggaam kan gebruik, om so iets te
kon aanpak vir ander wat nie kan nie. Dankie dat U met ons was elke
kilometer. Dat U ons behoed en bewaar het. En baie baie dankie vir
vriende, …. ek is regtig bevoorreg !"
Ek het nie gedink ek sou dit ooit se nie, maar ek sien uit na volgende
jaar se Cannon-to-Cape!
HOPLA !
Ansisca Kotze
Johan Burger |
Corne Burger |
Rudi Slabbert |
Liewe
Dagboek,
Opgewondenheid en onsekerheid was wat 16 weke gelede deur my kop gemaal
het. Gelukkig was daar ‘n goed beplande
oefen program en ‘n span ongelooflike toegewyde mense, wat die naas onmootlike
in werklikheid verander het. Laat aande (Dankie, Stompe)en my vrou se
heerlike koffie en positiewe gesindheid vir naweke se vroeg opstaan om te
oefen,terwyl ek eintlik nog langs die warm lyfie wou lê, het die laaste bietjie
onsekerheid soos ‘n afgeskuurde tjommie vel laat verdwyn.
Sondag 5 Aug merk ek ‘n bietjie van ‘n
ongeloof, kan nie glo more is dit D dag, hoor ek in baie van die gesprekke.Toe
breek D dag aan, ‘n dag wat ek nooit sal vergeet, maar wat my net weer laat
besef het waartoe n mens instaat kan wees. Die elemente was vir die eerste 2
dae behoorlik teen ons, maar weereens het die positiewe “vibe” tou op gooi nie
n opsie gemaak nie. Na ons die 3de dag
voltooi het, het ek geweet dat die kameel se rug gebreek is en dat net ‘n ernstige
ongeluk of n teerpad wat deur twee Iere
gebou is, ons sal verhoed om die lint te breek.
Hoogte punte was die ongelooflike bystand deur
die support crew, woorde van aanmoediging, grappies - soms vulger ( weet nie of
die laaste droe stuk nou al in is). Vanrynspas af met ’n fiets wat buite beheer wil raak en
natuurlik die oorweldigende ontvangs op Laurensford.
Laagte punte sal daar altyd wees, maar dit behoort amper nie genoem te word as n mens
kyk na die omvang en uiteindelik die sukses van die toer nie, maar ja ons rol
bly nog n f op.
Ten laaste n groot dank aan ons Skepper en
almal van julle wat dit vir my n onvergeetlike lewens ervaring gemaak het.
Rudi Slabbert
Jannetje Slabbert |
Dit het einde April 2012 begin. Dit was die eerste vergadering waarop
amptelik besluit is ons gaan dit aanpak.
En toe begin die oefen. Sestien
weke van harde werk, opoffering, koud kry, vroeg opstaan, moedeloos raak,lekker
lag en versterking van vriendskapsbande.
Niks kon my egter voorberei op die ervaring
van die week nie. Was dit nie vir Rudi se
emosionele bystand, die span se motivering
en die crew se troostende hande, het ek seker nou nog op Klawer se gras
gelê en myself jammer gekry.
Die hoogtepunte van die toer sluit die
volgende in :
-
Die koffie wat die crew gegee het
by elke stop op daardie eerste, lang, koue dag.
-
Elke woord van aanmoediging,
helpende hande teen die bulte en grappies
-
Die roomys wat ons gekry het op dag
4
-
Om Vanrynspas met ‘n fiets af te
ry
-
Die Jacuzzi op Langebaan
-
Die lag en gesels in die Jacuzzi
op Langebaan
-
My kinders se gesiggies op die
eindpunt
-
Die stywe druk of high five van
elkeen in die groep op die einde
-
Adriaan Pearson se fietsry moves
op die dansbaan Saterdag aand
Dit was voorwaar ‘n voorreg.
Well done, K-Team!
Jannetje Slabbert
Pieter Karsten |
Mental
toughness,teamwork and pure guts are the 3 ingredients of any success story. No
matter if it is in business or cycling 950 km in 5 days.
I can safely say
that the C2C- team have all 3 in abundance.
The trip itself
was tough, emotional but also very enjoyable.
Personally, it
was a huge learning in all the dinamics of teamwork. Having played
teamsports for all my life I thought I understood everything about teamspirit.
However, 50+
hours in the saddle in 5 days brings a whole new meaning to teamwork and
discipline. The learning of what NOT to do in difficult circumstances were for me an
extremely good lesson to apply in life itself.
Finally, I would
like to thank everybody involved – sponsors,riders,crew,our families,etc.- for
helping to make C2C a truely memorable event and enabling us to
raise
R275 000(and growing) for children in need.
Riana Karsten |
Some days I
still have to pinch myself to realise that we REALLY did it!!! And still
– when I think about, talk about or read about this wonderful week in my life –
tears of joy and thankfulness keep running!!!
Difficult to
explain in words all the emotions that I had to deal with during the 5 days on
the bike, but most of all I think I built my character and I learned to focus
on WHY we did it and not on how I am feeling! And then of course – team
spirit, 25 people - building an existing friendship to something that can never
be broken! You have no idea what we did for each other (from locked
“O-rings” to advice for sore bums, encouragement and most off all –
LAUGHS!!!) Sometimes I was sitting, trying so hard to encourage myself and
then all of a sudden there was something to laugh about (as loud as only I can
laugh)….!!!
Thanks to
my friends (who also feel like my family now) who were next to me on the bike
for all the chats and laughs!
A very
special word of thank to the WONDERFULL crew – you were like angels sent from
heaven for 5 days! Every time we stopped, you were so friendly and
helpful and came running to do something to make our task easier - you will
never know how much that meant! Elizca, (with her hidden talent) made
sure that our memories will be kept alive for ever – thanks Elizca, you did an
AMAZING job!!!
And then
Adoons and Turkie who drove in front and at the back of the cyclist – I think
they had the most challenging job of us all – to drive to Cape Town in a car
for 5 days…… and do it with a smile on their faces – THANKS guys!
But ALL the
thanks and glory to our King! You know, even in the 4 months of training
we only had one fall (Rene), she had a really bad fall, but with NO
injury!!! And during the 5 days - all of us can testify of a Greater Hand
that was over us, with no serious problems or falls!
I feel
really privileged for the opportunity to have been part of such a wonderful
team for such a great cause, which is close to our hearts! Thanks to
Pieter for initiating this and gave me the opportunity to do the most extreme
event so far in my life! (I wonder – what will be next…???)
Gawie Steyn |
Die fietstoer was vir my iets besonders! ‘n Voorreg om dit saammet ‘n
groep spesiale vriende te kon meemaak. Dankie dat julle ons harte help heel en
ook vir ander hoop gee deur dit wat ons gedoen het. Daar was baie stil tye op
die fiets en ek het elke dag aan Anton gedink.
Hoe hy swaar gekry het en vasgebyt het en hoe ander ook daardeur worstel
en baklei. Ons is baie bevoorreg om gesond te wees! Dankie Here!
Dit was aand en dit was more – Dag 1. Ons het geweet dit gaan ‘n lang
dag op kantoor wees, maar nie só lank nie! Die intensiteit van die wind en koue,
is iets wat jy nie maklik aan ander goed kan beskryf nie. Praat was nie so baie
nie, want die wind het talle woorde weggewaai. Ons het gesukkel om te rol,
nooit gedink rol is so ingewikkeld nie! Die fotos van Dag 1 wys duidelik hoe
die gras al platter lê, soos die wind al sterker gewaai het. Tou opgooi was nooit ‘n opsie nie, dit was
maar die begin! Die bokwa het darem ook sy kant gebring.
Dag 2 – Daar waar ons die wind gelos het die vorige aand, het dit ons
weer gevat , skuins van voor en vrek koud. Ons het moed gehou, want die 150 km
was die kortste van die week. Ons sukkel weer om te rol. Eet heerlik langs die
pad. Die "crew" is tops en die Hantam Hotel ‘n wenner.
Dag 3 – Heerlike sonskyndag met min wind! Het ‘n moeilike dag verwag met
alle bulte en beserings, maar dit het eintlik maklik gegaan, kon lekker gesels
en grappies maak.Van Rhynspas se ontbyt was vyfster! Hof gehou in die koshuis –
lekker gelag en vir "blok 5 geniet".
Dag 4 – Die donker verberg alles, maar die bokwa se agterligte het die
klim verraai. Gelukkig was dit donker en ons almal nog vars! Ry lekker, paar stywe klimme en toe die
laaste laaang 20 km na Langebaan wat net nie wou opraak nie! Dit was ‘n lang
dag.
Dag 5 - Dit was aand en dit was
more , die laaste dag. Ry lank in die mis naby die see. Alles was makliker, want die einde was in
sig. Ons het nou wel ‘n langer pad gery,
maar almal het dit in ‘n goeie gees aanvaar.
Het ‘n wonderlike ontvangs by Lourensford gehad. Dit was baie spesiaal!
Baie dankie aan Karsten Boerdery se personeel wat so baie moeite gedoen het!
Dankie Adoons en Turkie vir jul geduld en vir al die laaiwerk en ekstras
wat julle gedoen het. Anria, Marize, Marlet en Herculine jul etes en
ondersteuning was fantasties. Elizca vir
alle fotos en rondstuur, baie dankie.
Dankie aan die hele groep vir jul "sakkie geduld" en
kameraderie. Ons voel nou soos familie.
Dankie dat ons vir mekaar kan omgee en so ook vir ander mense. Dankie Pieta aan jou wat hierdie week geïnisieer
het, dit is in die sakkie!
Rene Steyn |
As ek terugdink aan die laaaste drie maande is dit seker die
kameraadskap wat my die meeste bybly. Die opstaan op koue wintersoggende was altyd
vir my sleg, maar wanneer ek by die stoor ingestap het en my spanmaats nog half
deur die slaap daar aantref het ek geweet hoekom ek dit doen. Dit is vir my
lekker om deel te wees van hierdie baie spesiale groep mense van wie die meeste
al ‘n lang pad saammet ons stap.
Die bokwa met sy twee vinne laat my steeds glimlag en ek weet sonder die
wa sou ons verseker nie deur dag een en twee gekom het nie. Dankie Turkie en
Adoons! Ek het voor die tyd gewonder of ons later nog iets sou hê om vir mekaar
te sê, maar die gesels het nooit opgedroog nie, daar was altyd iemand met ‘n
grappie of Gawie met sy gepaste liedjie: " It doesn’t matter about the
weather as long as we’re together!” Die heerlike kos en warm koffie het my deur
die dag gekry, dankie "crew" julle was die engele op ons pad. Dankie Elizca vir mooi herhinneringe en die
omkoop by die padwerke, anders was ons nou nog nie by Brandvlei nie.
Ek is baie dankbaar dat ek die geleentheid gehad het om ‘n klein bydrae
te maak om meskien een kind se lewe ‘n bietjie makliker te maak. Toe ek half 8 Maandagaand besluit om by Lizca
in die bakkie klim, het ek aan Anton gedink wat nooit ‘n keuse gehad het nie,
wat maar moes aanhou baklei al het hy swaargekry.
Daar is so baie wat ‘n bydrae gemaak het om hierdie toer moontlik te
maak. Dankie aan almal wat kinders gekyk het, gebid het en belang gestel
het. Dankie ook vir die heerlike
ontvangs by Lourensford. Dit bly ‘n voorreg om gesond te wees en vriende te hê
wat omgee.
Groete
Renè
Dawid Dege |
Adriaan & Ansisca |
Johan & Corne |
For us, it was an experience to share in the tour. At times, the riders were silent and then out of nowhere comes a highly original comment or fantastic phrase which made us laugh again, you'll never say we were toiling and sweating on a bike. You were all brilliant!
Dit was vir ons 'n belewenis om die toer te kon
meemaak. Met tye is die fietsryers tjoepstil en dan hier uit die wind uit kom
een met 'n baie oorspronklike aanmerking of skitterrende sêding dan skaterlag
ons, mens sal nooit sê ons sit en swoeg en sweet op 'n fiets nie. Skitterend
julle was "great".
"Always put yourself in others'
shoes. If you feel that it hurts you, it probably hurts the other person,
too"
Gefokus,
gedisiplineer,eenheid, hardkoppig, uithouvermoë, vriendskap bande,
glimlagte, trane, moed inpraat, uithou aanhou, moenie los nie, trap en
trek, rol, ROL daarvoor!! Dis maar 'n paar woorde wat in ons
koppe bly vassteek oor ons fiets toer Kaap toe. Moenie al die grappe en lawwe sêgoed
weggooi nie, LOL, asook die heerlike kos wat vir ons bedien is by ons
pitstoppe, yum yum. 'n Onvergeetlike ervaring met 'n groep
mense wat in ons harte ingegraveer is vir altyd. Dankie K TEAM!
-Johan & Cornè
Rudi & Jannetje |
Pieter & Riana |
Gawie & Rene |