Wednesday 8 August 2012

Day 3: photos









4 comments:

  1. die gees lyk baie goed!!!! hou so aan... Angelique

    ReplyDelete
  2. Ja die gees is verseker daar!!! Met vroudag kan ons seker 'n baie spesiale "Happy Womens day" se aan ALLE vroue betrokke!!! Die fietsryers, die "Crew","Cansa"verteenwoordigers die vroue van die mans fietsryers, Ouma's,susters en vriendinne by die huis wat gehelp het om C2C moontlik te maak. Verseker "Gewone" vroue, wat "Ongewone" dinge vermag!!!!!magda

    ReplyDelete
  3. So trots op julle ....julle bly my "heroes!!!" Sjoe, Langebaan!!! Hoop daar is 'n ou gevriesde krefie iewers vir julle! Bid vir julle Jesaja 40:31 " Maar die wat op die Here vertrou kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop (ry fiets!)en word nie moeg nie, hulle loop(ry fiets!) en raak NI afgemat NIE!!!"Sterkte met jul laaste dag more, hoop die reën en koue bly weg! Liefde uit Upington die Walkertjies

    ReplyDelete
  4. Ai, wens kon vandag by die eindpunt vir julle gewag het!! Dit lyk en klink alles sommer so lekker al was die eerste 2dae moeilik het julle dit gemaak en nog beter was vir 'n goeie doel!! Ek gaan die blog mis volgende week :) Is dit my kort nig op die foto?? Lief jou nig!!! En julle moet almal veilig terug ry Upington toe!! En lekker rus as julle terug is. Tania

    ReplyDelete