Tuesday 7 August 2012

Progress update: Day 2

News from Elizca:

120km from Calvinia. 2 degrees celsius with the wind still howling.

8 comments:

  1. Aan die hele Canon to Cape Span
    Nogmaals baie dankie aan al die deelnemers en borge vir hierdie besondere poging om fondse in te samel vir CANSA. Baie, baie sterkte met die moordende fietsrit wat voorle. Ons gebede is dat julle almal 'n veilige reis sal he en dat dit ook vir julle 'n verrykende ervaring sal wees!
    Vriendelike groete
    Stephanie van Deventer
    Uitvoerende Bestuurder
    CANSA Suidelike Besigheidseenheid

    ReplyDelete
  2. Oe ek bid vir julle! Ek weet hoe koud ek kry en ek kan net dink hoe erg dit vir julle op die fietse moet wees. Mag Jesus julle harte warm laat klop vir die rede hoekom jy jou liggaam so blootstel! Ons se altyd by 'n Relay ons vereenselwig ons met 'n kankerpasient wat behandeling kry - ons kan ophou Relay (of fietsry) maar 'n kankerpasient kan nie tou opgooi nie - hy moet deurdruk! Dankie Dankie Dankie dat julle deurdruk ter wille van die "Cause"
    Liefde
    Christa

    ReplyDelete
  3. Sterkte aan al ons brawe mense.Julle opoffering is nie verniet nie.God onse Vader sien alles raak en Hy is met julle.Onthou ons ry elke tree saam met julle.
    Herman

    ReplyDelete
  4. Namens Karsten WES KAAP wil ek vir julle alle sterkte toewens. Mag God julle ryklik seen!

    "True contentment springs from the ability to put your own concerns second, and to express love for others by giving."

    Dankie julle!

    Groetnis
    Philip

    ReplyDelete
  5. Baie sterkte julle almal, julle is 'n inspirasie.
    Dit moet baie moeilik wees in die weer, en ons dink regtig aan julle.

    Cilliers Malan en almal by Inter Tekens

    ReplyDelete
  6. To all of you. We here at the office ( FNB Insurance Brokers Upington) think of you. May your courage endure and may your team spirit and goal carry you on eagle wings. Best wishes. Johan Engelbrecht

    ReplyDelete
  7. Baie sterkte aan julle almal! Ek bid baie vir julle en dink julle is "awesome!!!!" Mag die Here julle harte warm hou al is julle voete yskoud!Jy is tannie se "hero", Marais!!!Hoop vandag is sommer al baie beter as gister! Liefde Karin en Max Walker

    ReplyDelete
  8. Well done so vȇr! Wat julle tot nou gedoen is reeds merkwaardig. Daar is reeds 'n dik stuk agter die rug. Kyk mooi na die ergie vlakke deur die dag en die ou skaaf plekkies (dokter hulle ma vroeg). Post 'n paar fotos. Groete Russell Nugent

    ReplyDelete