Monday 6 August 2012

Update - 11:45


The wind is suddenly very, very strong and also started drizzling - cyclist must be struggling. Please pray for better conditions.

-Elizca

9 comments:

  1. Die weer is koud en grys waar ek heerlik in my kantoor sit, so ek kan net dink hoe dit daar buiet op die pad vir die fietsryers moet voel. Ons Bid verseker vir julle!!!!!Magda Pienaar

    ReplyDelete
  2. Hou net moed outjies, julle is in ons gebede die hele pad!!!!

    ReplyDelete
  3. Sterkte aan al die fiets ryers.Dink daaraan julle doen dit vir 'n goeie doel.Ons is elke tree saam met julle

    ReplyDelete
  4. Sterkte julle, ons besef die weer speel nie lekker saam nie, maar ons vertrou dat julle deur gedra sal word, want jul motief is net goed. Ons dink aan julle en weet net ons bid vir julle. Ons besef dit is nie maklik nie!! Maritha Holland-Muter

    ReplyDelete
  5. Ons dink al die hele dag aan jul. Julle is YSTERS!!!
    GO GO GO jul kan, jul wil, jul sal, jul gaan :o)
    Elzabé & Dikketjie

    ReplyDelete
  6. Vir al julle brawe fietsryers en crew - Upington is sooo trots op julle. Ons gebede sal julle al die pad dra en krag gee! Ons volg julle trap vir trap. KANSA Upington

    ReplyDelete
  7. Sterkte vir julle almal. Ons wag vir julle in die Kaap! Karsten Wes Kaap

    ReplyDelete
  8. Vasbyt Julle!!! Ek Glo julle ia al amper klaar met die eerste dag?? Julle is Legendes!!! Ware Upingtonners met "Guts"!!! Sterkte wens net ons kon meer bedags weet waar julle is en hoe dit gaan!! Danie La Grange

    ReplyDelete
  9. Stertkte vir almal, julle moet vasbyt. Liefde en groete Johanna en Peter Redman Australia!!

    ReplyDelete