Wednesday 8 August 2012

The start of day 3


06:10

Had a lovely breakfast this morning at Hantam Hotel, cyclists are fed and looking good.

On our way to Clanwilliam.  Today will be challenging as the Vanrhynspass is part of the route.  Please keep praying for the group.

I would like to thank each and everyone commenting or visiting the blog during the day, proud to announce we had over 1 600 views on the blog yesterday, meaning that what the cyclists are doing is not in vain and we are making people aware of the good work CANSA is doing and specifically making people aware of Children living with Cancer.  We are also thinking and praying for each child suffering from Cancer, your are our inspiration.

I would like to thank people on the road for being so supportive and patient, also specifically want to thank the staff of “Boesmanland Instap” for the coffee and the “skuinskoek”. Lovely people, go and visit them when ever in this part of the world.

Entering day three, we still feel confident that we will be able to complete the tour successfully.

Leaving Calvinia now.



7 comments:

  1. All the best for the trip and we are with you all the way

    Kromhout

    ReplyDelete
  2. More julle Almal!
    Vanoggend toe dink ek so baie aan julle, veral na gister se uitdaging. Ek het sommer so warm gevoel gekry in my hart en kan nie in woorde beskyf hoe inspirerend julle is nie!!! Dis so ongelooflik fantasties.

    Ek het die volgende in 'n dagstukkie onlangs van iemand ontvang wat so ‘n groot voorbeeld vir my is in haar Christenskap en wil dit graag vir julle aanhaal:

    "Hierdie het my net weer laat besef – die WIL om ’n verskil te maak, om deurbrake in jou lewe te hê, om ’n inspirasie vir die mense rondom jou te wees, om Jesus se lig vir die wêreld te wees – is ’n KEUSE… En wanneer jy die keuse gemaak het, moet jy dit LEWE en daagliks UITLEEF… Hoe baie keer bely mens nie met jou mond een ding, en dan tree jy totaal teenoorgestelde op nie… Ons lewens is baie keer die enigste Bybel wat mense lees… Laat ons dus sorg dat ons woord, ons woord is, en dat dit wat ons GLO, ’n lewenswyse is… Of dat ons nie sal opgee wanneer die eerste hobbel oor ons pad kom nie… Selfs al voel dit asof die moeilikheid in storms oor jou uitbars, en net nie einde wil kry nie – God sal jou staande hou… As jy genoeg wil in jou het om te veg – SAL GOD JOU NIE TELEURSTEL NIE…"
    “What you do defines who you are… If you do brave, you are brave…” ~ Oscar Pistorius


    Ek dra dit op aan julle want julle is so 'n inspirasie!! Alles vir 'n goeie doel!! Ek noem julle God se uitblinkers vandag!! Well done en sterkte vir die pad wat voorle! Julle KAN!!!!!! Let Go and Let God . . Hy sal julle die krag gee! - - sien julle Vrydag!
    Baie liefde en Groete
    Marlè
    Horizon Fruits

    ReplyDelete
  3. So proud of all you. Good luck for day 3. Looking forward to seeing you all at the finish. Sue Knight xxx

    ReplyDelete
  4. Dankie Marlé, die dagstukkie beteken ook vir my vandag baie.
    'n Slim omie het ook op 'n dag gesê:
    AS JY DIE MOED HET OM TE BEGIN, HET JY OOK DIE MOED IN JOU OM KLAAR TE MAAK.
    Ek dink die klem lê hier in die 'IN jou', want Ons is tot alles in staat deur Jesus Christus wat ons krag gee.
    Baie sterkte aan die hele span! Ons weet julle het die moed in julle!!

    Ons almal hier, dink aan julle en ons bly vir julle bid.
    Baie liefde en groete
    Soekie
    Koekoeb

    ReplyDelete
  5. Die ondersteuning van almal gee n warmte in my hart. nie net ry twee van my swaers en my een suster in daardie groep nie maar almal da is soos my eie bloed familie, ek raak so emosioneel as ek sien hoe mense julle ondersteun en ek kani my trots beskryf om te kan se ek ken jule elkeen persoonlik ni,ek is vrydag by daai wenstreep. kanie wag om saam julle vir almal te wys julle het einduit voltooi Bitter lief vir elkeen van julle

    Peppie

    ReplyDelete
  6. Go Pieter & Riana. I know this must be challenging, but the sacrifices are for a good cause. All the best.
    Ismail

    ReplyDelete
  7. Ek sit en wonder nou net, hoeveel verskillende soorte "sit", "sit" mens op n fiets as jy sover moet fietsry, hahahahaha!!! Julle is "amazing!!!" Lekker trap en "sit"!!!!magda

    ReplyDelete